Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Hoe mense handel dryf
- Eenheid 2: Waarmee mense handel dryf
- Eenheid 3: Hulpbronne en hul waarde
- Eenheid 4: Regverdige handel
- Eenheid 5: Onregverdige handel
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Redes vir Europsese ontdekkingsreise
- Eenheid 2: Gevallestudies
- Eenheid 3: Nuwe idees en kennis
- Eenheid 4: Handel en wins
- Eenheid 5: VOC
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Inhoudsopgawe vir die kwartaal
- Nuwe woorde een bladsy
- Breinkaart van die kwartaal se werk
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
- Werkskaarte met memorandums
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.