***NB – Ons het nou ‘n leêr ingesluit wat ‘n kombinasie bevat van al die verskillende komponente. So jy kan hom oopmaak en uitdruk. Moenie die verskillende komponente dan ook uitdruk nie dit gaan dupliseer***
Hierdie produk sluit die volgende in, in PDF formaat:
- Inhoudsopgawe en leeruitkomstes vir die kwartaal (PSW, sport en kuns)
- Breinkaart vir die kwartaal (slegs PSW)
- Nuwe woorde (PSW, sport en kuns)
- Persoonlike en sosiale welstand – opsommings met prente: Emosies wat jy ervaar, Afknouery, Kinderregte en verantwoordelikhede.
- Liggaamlike opvoeding – opsommings met prente: Gewysigde invalspeletjies
- Dans, drama en musiek – opsommings met prente: Musiekinstrumente, Improviseer en skep jou eie musiekinstrument, Klankprente, Lees musiek, Maak saam musiek, Beplan dans-bewegingsinne. Waardeer en skep visuele kuns – kyk na lettersoorte, Raak kunstig met letters en patrone, Bewertjies.
- ***NB – Ons het nou ‘n leêr ingesluit wat ‘n kombinasie bevat van al die verskillende komponente. So jy kan hom oopmaak en uitdruk. Moenie die verskillende komponente dan ook uitdruk nie dit gaan dupliseer***
Hierdie opsommings is gebasseer op die Platinum reeks.
Hierdie opsommings is bedoel vir individuele gebruik en mag nie versprei word nie. Indien jy dit vir jou skool of naskool wil gebruik, kontak ons asseblief vir ‘n spesiale tarief by info@summariessa.co.za
***NB – Ons het nou ‘n leêr ingesluit wat ‘n kombinasie bevat van al die verskillende komponente. So jy kan hom oopmaak en uitdruk. Moenie die verskillende komponente dan ook uitdruk nie dit gaan dupliseer***