Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Wêreldkaart en kompasrigting
- Eenheid 2: Afrika ons vasteland (oseane, lande en belangrikste stede)
- Eenheid 3: ‘n Fisiese kaart van Afrika
- Eenheid 4: Beeld van Afrika
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Hoe ons uitvind oor jagter-versamelaars en herders
- Eenheid 2: Jagter-versamelaar sameleweing van die San in die later Steentydperk
- Eenheid 3: Medisyne uit plante
- Eenheid 4: Die jag en die pyl en boog
- Eenheid 5: Wat het die San geglo?
- Eenheid 6: San-rotskuns
- Eenheid 7: Die samelewing van Khoikhoi-herders in die Later Steentydperk
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Inhoudsopgawe vir die kwartaal
- Nuwe woorde op een bladsy
- Breinkaart van die kwartaal se werk
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
- Werkskaarte met memorandums
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.