Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Mense en provinsies in Suid-Afrika.
- Eenheid 2: Hoekom mense woon waar hulle woon.
- Eenheid 3: Landelike en stedelike gebiede.
- Eenheid 4: Mense oor die wêreld heen.
- Eenheid 5: Gevallestudie: Rio de Janeiro.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Inheemse medisyne in Suid-Afrika.
- Eenheid 2: Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings.
- Eenheid 3: Deurbraak in chirurgie: eerste hartoorplanting.
- Eenheid 4: Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing.