Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Plekke waar mense woon
- Eenheid 2: Tipes geboue en hul gebruike
- Eenheid 3: Paaie en voetpaaie
- Eenheid 4: Landmerke en pad beduie
- Eenheid 5: Mense se behoeftes
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Hoe om meer te wete te kom van die hede in ‘n plaaslike gebied
- Eenheid 2: Hoe om meer te wete te kom oor ‘n plaaslike gebied se geskiedenis
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Inhoudsopgawe vir die kwartaal
- Nuwe woorde een bladsy
- Breinkaart van die kwartaal se werk
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
- Werkskaarte met memorandums
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.