Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Plaaslike kaarte en straatkaarte.
- Eenheid 2: Sketskaarte en verduideliking van roetes..
- Eenheid 3: Sketskaart van die plaaslike gebied..
- Eenheid 4: Afstand en skaal.
- Eenheid 5: Huidige gebeure.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Handel oor die Sahara-woestyn.
- Eenheid 2: Die koningkryk van Mali.
- Eenheid 3: Die stad Timboektoe..
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig vir die kwartaal wat die nuwe woorde en sleutelbegrippe bevat.
- Breinkaart van elke eenheid se werk.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
- Werkskaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.