Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
- Hoofstuk 8: Selfbestuursvaardighede
- Hoofstuk 9: Afknouery
- Hoofstuk 10: Kulturele deurgangsrites
- Hoofstuk 11: Die waardigheid van persone met uiteenlopende godsdienste
- Hoofstuk 12: Fisiese fiksheid
- Hoofstuk 13: Dans, drama en musiek
- Hoofstuk 14: Waardeer en skep beeldende kuns
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig van die kwartaal se werk.
- Breinkaart per hoofstuk.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
- Werkskaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.