,

Graad 7 – Lewens Oriëntering – Kwartaal 3 – (LO) – Kollig Op

R120,00

- +
Add to Wishlist
Add to Wishlist
SKU: SUM86 Categories: ,

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Lewens Oriëntering:

Module 8:  Middelmisbruik

  • Eenheid 1:  Soorte / vorms van middelmisbruik.
  • Eenheid 2:  Simptome van middelmisbruik.
  • Eenheid 3:  Persoonlike faktore wat tot middelmisbruik bydra.
  • Eenheid 4:  Beskermende faktore en voorkomingsmaatreëls wat die moontlikheid van middelmisbruik verminder.

Module 9:  Omgewingsgesondheid

  • Eenheid 1:  Plaaslike omgewingsgesondheidsprobleme.
  • Eenheid 2:  Gemeenskaps- en individuele projekte en strategieë om omgewingsgesondheidsprobleme te voorkom en te hanteer.
  • Eenheid 3:  Probleemoplossingsvaardighede.

Module 10:  Wêreld van werk.

  • Eenheid 1:  Ondersoek loopbane en loopbaanverwante aktiwiteite.
  • Eenheid 2:  Simulasie van loopbaanverwante aktiwiteite.
  • Eenheid 3:  Waarde en belangrikheid van werk en die vervulling van persoonlike behoeftes en potensiaal.

Liggaamlike opvoeding:

  • Eenheid 1:  Veiligheid wanneer rotasie-, balans-, elevasie- en ritmiese bewegings uitgevoer word.
  • Eenheid 2:  Beweeg jou liggaam.
  • Eenheid 3: Rotasie.
  • Eenheid 4:  Balans.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal wat die sleutelwoorde en sleutelbegrippe bevat.
  • Breinkaart van elke eenheid se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Shopping Cart
Graad 7 – Lewens Oriëntering – Kwartaal 3 – (LO) – Kollig OpGraad 7 – Lewens Oriëntering – Kwartaal 3 – (LO) – Kollig Op
R120,00
- +
Add to Wishlist
Add to Wishlist
Scroll to Top