,

Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 4 (NWT) (Platinum Handboek)

R100,00

- +
Add to Wishlist
Add to Wishlist
SKU: SUM91 Categories: , Tag:

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Onderwerp 14: Die sonnestelsel.
  • Onderwerp 15: Die beweging van die Aarde, die planete en die maan.
  • Onderwerp 16: Stelsels vir die bestudering van die ruimte.
  • Onderwerp 17: Stelsels om die Maan en Mars te verken.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy.
Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by in**@************co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

Shopping Cart
Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 4 (NWT) (Platinum Handboek)Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 4 (NWT) (Platinum Handboek)
R100,00
- +
Add to Wishlist
Add to Wishlist
Scroll to Top