,

Graad 6 Lewensvaardigheid Kwartaal 3

R80,00

- +
Add to Wishlist
Add to Wishlist
SKU: SUM74 Categories: ,

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Hoofstuk 15:  Dieresorg.
  • Hoofstuk 16:  Versorging van mense.
  • Hoofstuk 17:  Nasiebou en kulturele erfenis.
  • Hoofstuk 18:  Geslagstereotipering, seksisme en mishandeling.
  • Hoofstuk 19:  Basiese passies.
  • Hoofstuk 20:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 21:  Waardeer en skep beeldende kuns

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig van die kwartaal se werk.
  • Breinkaart per hoofstuk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Shopping Cart
Graad 6 Lewensvaardigheid Kwartaal 3Graad 6 Lewensvaardigheid Kwartaal 3
R80,00
- +
Add to Wishlist
Add to Wishlist
Scroll to Top