,

Graad 6 Lewensvaardigheid Kwartaal 2 (LV)

R80,00

- +
Add to Wishlist
Add to Wishlist
SKU: SUM40 Categories: , Tag:

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Hoofstuk 8:  Selfbestuursvaardighede
  • Hoofstuk 9:  Afknouery
  • Hoofstuk 10:  Kulturele deurgangsrites
  • Hoofstuk 11:  Die waardigheid van persone met uiteenlopende godsdienste
  • Hoofstuk 12:  Fisiese fiksheid
  • Hoofstuk 13:  Dans, drama en musiek
  • Hoofstuk 14:  Waardeer en skep beeldende kuns

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig van die kwartaal se werk.
  • Breinkaart per hoofstuk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by in**@************co.za vir meer inligting.

Shopping Cart
Graad 6 Lewensvaardigheid Kwartaal 2 (LV)Graad 6 Lewensvaardigheid Kwartaal 2 (LV)
R80,00
- +
Add to Wishlist
Add to Wishlist
Scroll to Top