,

Graad 5 Lewensvaardigheid Kwartaal 3 (LV)

R70,00

- +
Add to Wishlist
Add to Wishlist
SKU: SUM75 Categories: ,

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir LV Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Hoofstuk 15:  Feeste en gebruike in verskillende gelowe.
  • Hoofstuk 16:  Veiligheidsmaatreëls:  huis en omgewing.
  • Hoofstuk 17:  Water is ‘n belangrike basiese behoefte.
  • Hoofstuk 18:  Eet gesond.
  • Hoofstuk 19:  Ritmiese bewegings vir kinders.
  • Hoofstuk 20:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 21:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig met sleutelwoorde vir die kwartaal.
  • Breinkaarte met die kwartaal se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by in**@************co.za vir meer inligting.

Shopping Cart
Graad 5 Lewensvaardigheid Kwartaal 3 (LV)Graad 5 Lewensvaardigheid Kwartaal 3 (LV)
R70,00
- +
Add to Wishlist
Add to Wishlist
Scroll to Top