Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.
Lewens Oriëntering:
Module 8: Middelmisbruik
- Eenheid 1: Soorte / vorms van middelmisbruik.
- Eenheid 2: Simptome van middelmisbruik.
- Eenheid 3: Persoonlike faktore wat tot middelmisbruik bydra.
- Eenheid 4: Beskermende faktore en voorkomingsmaatreëls wat die moontlikheid van middelmisbruik verminder.
Module 9: Omgewingsgesondheid
- Eenheid 1: Plaaslike omgewingsgesondheidsprobleme.
- Eenheid 2: Gemeenskaps- en individuele projekte en strategieë om omgewingsgesondheidsprobleme te voorkom en te hanteer.
- Eenheid 3: Probleemoplossingsvaardighede.
Module 10: Wêreld van werk.
- Eenheid 1: Ondersoek loopbane en loopbaanverwante aktiwiteite.
- Eenheid 2: Simulasie van loopbaanverwante aktiwiteite.
- Eenheid 3: Waarde en belangrikheid van werk en die vervulling van persoonlike behoeftes en potensiaal.
Liggaamlike opvoeding:
- Eenheid 1: Veiligheid wanneer rotasie-, balans-, elevasie- en ritmiese bewegings uitgevoer word.
- Eenheid 2: Beweeg jou liggaam.
- Eenheid 3: Rotasie.
- Eenheid 4: Balans.
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig vir die kwartaal wat die sleutelwoorde en sleutelbegrippe bevat.
- Breinkaart van elke eenheid se werk.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
- Werkkaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.