Graad 7 – Lewens Oriëntering – Kwartaal 1 – (LO) – Kollig Op

R120.00 excl. VAT

SKU SUM118 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Lewens Oriëntering:

Module 1:  Selfbeeld

  • Eenheid 1:  Identifiseer en besin – positiewe persoonlike eienskappe, belangstellings, vermoëns en potensiaal.
  • Eenheid 2:  Strategieë – selfbeeld met positiewe optrede bevorder.

Module 2:  Veranderinge in seuns en meisies

  • Eenheid 1:  Puberteit en geslagskonstrukte.
  • Eenheid 2:  Verstaan die veranderinge.
  • Eenheid 3:  Respek, waardering en aanvaardig.

Module 3:  Groepsdruk

  • Eenheid 1:  Gevolge van groepsdruk.
  • Eenheid 2:  Gepaste reaksies op groepsdruk.
  • Eenheid 3:  Onderhandelingsvaardighede en waar om hulp te kry.

Module 4:  Lees, studeer, vaardighede:  geheue

  • Eenheid 1:  Lees en studeer.
  • Eenheid 2:  Vaardighede – geheue te ontwikkel; vermoë – te herroep.

Liggaamlike opvoeding:

Module 1:  Liggaamopvoeding

  • Eenheid 1:  Oefen veilig.
  • Eenheid 2:  Wat is oefening en fiksheid?

Module 2:  Liggaamsopvoeding

  • Eenheid 1:  Wat is ‘n fiksheidsprogram?.
  • Eenheid 2:  Verbeter jou soepelheid..
  • Eenheid 3:  Wat is aërobiese oefening?.

Module 3:  Liggamsopvoeding

  • Eenheid 1:  Beweeg op die maat van musiek.
  • Eenheid 2:  Wat is krag?
  • Eenheid 3:  Wat is spoed?

Module 4:  Liggamsopvoeding

  • Eenheid 1:  Die waarde van oefening.
  • Eenheid 2:  Raak meer aktief!
Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.