Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Klimaat oor die wêreld heen.
- Eenheid 2: Tropiese reënwoude.
- Eenheid 3: Warmwoestyne.
- Eenheid 4: Naaldwoude.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Hoe mense hulself in ‘n demokrasie regeer.
- Eenheid 2: Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie.
- Eenheid 3: Kinders se regte en verantwoordelikhede.
- Eenheid 4: Nasionale simbole.
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig vir die kwartaal met die nuwe woorde.
- Breinkaart per eenheid.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
- Werkkaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.