Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Breedtegraad en lengtegraad: Aardbol
- Eenheid 2: Halfronde
- Eenheid 3: Breedtegrade en lengtegrade: Kaart
- Eenheid 4: Skaal
- Eenheid 5: Reguitlynafstande
- Eenheid 6: Atlasse
- Eenheid 7: Eie provinsie in ‘n atlas
- Eenheid 8: Statistieke
- Eenheid 9: Aktuele gebeure
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Veranderinge in gemeenskappe
- Eenheid 2: Eerste staat: Mapungubwe
- Eenheid 3: Goue voorwerpe (Renoster)
- Eenheid 4: Handel: Afrika, Indiese Oseaan en verder
- Eenheid 5: Mapungubwe
- Eenheid 6: Groot-Zimbabwe
- Eenheid 7: Europese ontdekkingsreisiger
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Inhoudsopgawe vir die kwartaal
- Nuwe woorde een bladsy
- Breinkaart van die kwartaal se werk
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
- Werkskaarte met memorandums
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.