Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
- Onderwerp 14: Die sonnestelsel.
- Onderwerp 15: Die beweging van die Aarde, die planete en die maan.
- Onderwerp 16: Stelsels vir die bestudering van die ruimte.
- Onderwerp 17: Stelsels om die Maan en Mars te verken.
Die pakket bestaan uit die volgende:
Oorsig per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy.
Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp.
Werkskaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.
*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.