Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
- Onderwerp 10: Elektriese stroombane.
- Onderwerp 11: Elektriese geleiers en isoleerders.
- Onderwerp 12: Stelsels om probleme mee op te los.
- Onderwerp 13: Hoofstroomelektrisiteit
Die pakket bestaan uit die volgende:
Oorsig per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy.
Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp.
Werkskaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.