Graad 5 – Sosiale Wetenskappe – Kwartaal 1 – (SW – GEO & GESK) – Oxford

R100.00 excl. VAT

SKU SUM120 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Wêreldkaart en kompas.
  • Eenheid 2:  Afrika ons vasteland.
  • Eenheid 3:  ‘n Fisiese kaart van Afrika.
  • Eenheid 4:  Beelde van Afrika.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Jagter-versamelaars en veewagters.
  • Eenheid 2:  San-jagter-samelewing in die Steentydperk.
  • Eenheid 3:  Khoi-Khoi-veewagter samelewing.
Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.