Graad 5 Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis Kwartaal 4 (SW – GEO en GESK) (Platinum Handboek)

R100.00 excl. VAT

SKU SUM92 Categories , Tag
Logo7

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Mineraal- en steenkool-hulpbronne van Suid-Afrika.
  • Eenheid 2:  Mynbou en die omgewing.
  • Eenheid 3:  Mynbou en mense..

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Die name van provinsies en hul hoofstede op ‘n kaart.
  • Eenheid 2:  Wat erfenis is.
  • Eenheid 3:  Erfenisterreine van groot betekenis:  Wieg van die Mensdom – Gauteng..
  • Eenheid 4:  Erfenis in voorwerpe:  Goue voorwerpe by Mapungubwe – Limpopo.
  • Eenheid 5:  Erfenis in mense se prestasies:  Frances Baard – Noord-Kaap.
  • Eenheid 6:  Erfenis in name:  Gariepdam – Vrystaat.
  • Eenheid 7:  Erfenis en veranderende identiteite:  Die Kasteel – Wes-Kaap.
  • Eenheid 8:  Erfenis en inheemse medisyne:  Die genesende eienskappe van die aalwyn – Oos-Kaap.
  • Eenheid 9:  Erfenis in argitektuur:  Klipmuurdorp Kaditshwene – Noordwes.
  • Eenheid 10:  Natuurlike erfenis en inheemse kennisstelsels:  Makhonjwa-berge – Mpumalanga.
  • Eenheid 11:  Erfenis in kuns:  San-rotskuns in die Drakensberge – KwaZulu-Natal.
Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.