Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Die weer.
- Eenheid 2: Reënval.
- Eenheid 3: Klimaat.
- Eenheid 4: Natuurlike plantegroei.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Die Nylrivier en hoe dit nedersettings beïnvloed het.
- Eenheid 2: Lewenswyse in Antieke Egipte.
- Eenheid 3: Toentankamen.
- Eenheid 4: Die verspreiding van Egipte se gevorderde kennis na ander plekke, soos Europa en die Midde-Ooste.
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig van die kwartaal.
- Breinkaart van die kwartaal se werk.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
- Werkskaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.