Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Die weer.
- Eenheid 2: Neem die weer in jou gebied waar, teken dit aan.
- Eenheid 3: Reënval..
- Eenheid 4: Klimaat.
- Eenheid 5: Natuurlike plantegroei.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Die Nylrivier en hoe dit nedersetting beïnvloed het.
- Eenheid 2: Lewenswyse in Oud-Egipte.
- Eenheid 3: Die grafkelder van Toentankamen.
- Eenheid 4: Die verspreiding van Egipte se gevorderde kennis.