Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart).
- Eenheid 2: Fisiese kenmerke.
- Eenheid 3: Riviere.
- Eenheid 4: Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Wanneer, waarom en waar die eerste AFrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het.
- Eenheid 2: Wonings en dorpies.
- Eenheid 3: Landbou: gewasse en vee.
- Eenheid 4: Sosiale, politieke en ekonomiese strukture.
- Eenheid 5: Beeste was belangrik.
- Eenheid 6: Werktuie en wapens van yster en koper.
- Eenheid 7: Kleiware.
- Eenheid 8: Ruilhandel.
- Eenheid 9: Godsdiens, medisyne en genesing.
- Eenheid 10: Jag
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig van die kwartaal.
- Breinkaart van die kwartaal se werk.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
- Werkskaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.