Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir LV Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
- Hoofstuk 15: Feeste en gebruike in verskillende gelowe.
- Hoofstuk 16: Veiligheidsmaatreëls: huis en omgewing.
- Hoofstuk 17: Water is ‘n belangrike basiese behoefte.
- Hoofstuk 18: Eet gesond.
- Hoofstuk 19: Ritmiese bewegings vir kinders.
- Hoofstuk 20: Dans, drama en musiek.
- Hoofstuk 21: Waardeer en skep beeldende kuns.
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig met sleutelwoorde vir die kwartaal.
- Breinkaarte met die kwartaal se werk.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
- Werkskaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.