Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie: Water in Suid-Afrika
- Eenheid 1: Gebruike van water.
- Eenheid 2: Water as ‘n hulpbron.
- Eenheid 3: HOe mense water kry.
- Eenheid 4: Besoedeling en afvalwater.
Geskiedenis: Kommunikasie deur die jare heen
- Eenheid 1: Die San en die oudste vorms van menslike kommunikasie.
- Eenheid 2: Die posstelsel.
- Eenheid 3: Die radio.
- Eenheid 4: Eerste tikmasjiene voor elektrisiteit.
- Eenheid 5: Die telegraaf.
- Eenheid 6: Die telefoon.
- Eenheid 7: Die kamera.
- Eenheid 8: Die televisie.
- Eenheid 9: Die persoonlike rekenaar, die internet en die selfoon.