Graad 4 Persoonlike & Sosiale Welstand (PSW) Kwartaal 3

R65.00 excl. VAT

SKU SUM65 Categories ,
Logo7

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 3 se werk vir PSW (slegs Persoonlike Sosale Welstand – ons sluit nie die Sport en Kuns en Kultuur in nie).

  • Hoofstuk 14 – Kulturele en morele lesse
  • Hoofstuk 15 – Godsdienste in Suid-Afrika
  • Hoofstuk 16 – Gevare in en om die water

Elke hoofstuk bevat die sleutelwoorde met bypassende prente/fotos.

Die hele pakket sluit in:

  • Inhoudsopgawe vir die kwartaal se werk
  • Sleutelwoorde op aparte bladsye
  • Breinkaart op een bladsy vir die kwartaal se werk.
  • Elke onderwerp apart opgesom met sleutelwoorde (met prentjies), meer detail sowel as ‘n opsomming in tabel vorm van die Godsdienste van Suid-Afrika.
  • Daar is ‘n aparte dokument met werksvelle sowel as toepaslike Memorandums beskikbaar.

Wat het verander?

  • Sleutelwoorde is nou in kleure gekodeer volgens die verskillende hoofstukke.
  • Uitbreiding van die eenhede bevat nou prentjies vir die sleutelwoorde.
  • Aparte werkskaarte wat leerlinge kan voltooi ter voorbereiding van die eksamen.
  • Die vrae en antwoorde afdeling is met die werkskaarte vervang waarop leerders nou kan invul en teken.
Products are intended for individual use. Should you be interested in using these summaries for the whole class or grade, please contact us for a package discount for as little as R10 per child per term.
Produkte is bedoel vir individuele gebruik.  Sou U belangstel om dit vir U hele klas/graad te gebruik, stel ons pakette beskikbaar vir so min as R10 per kind per vak per kwartaal.