Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
- Onderwerp 10: Energie en energie-oordrag
- Onderwerp 11: Energie om ons
- Onderwerp 12: Die beweging van energie in ‘n stelsel
- Onderwerp 13: Energie en klank
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig van die kwartaal met sleutelwoorde en sleutelbegrippe.
- Breinkaart van die kwartaal se werk.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
- Werkskaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokument is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.