Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie: Kaartvaardighede
- Eenheid 1: Syaansigte en planaansigte
- Eenheid 2: Simbole en sleutels
- Eenheid 3: Roosterverwysings
- Eenheid 4: Kompasrigtings
- Eenheid 5: ‘n Kaart van Suid-Afrika
- Eenheid 6: ‘n Aardbol en kaart van die wêreld
Geskiedenis: Leer by leiers
- Eenheid 1: Wat maak ‘n goeie leier?
- Eenheid 2: Nelson Mandela, ‘n goeie leier.
- Eenheid 3: Mahatma Gandhi.
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Inhoudsopgawe vir die kwartaal
- Nuwe woorde een bladsy
- Breinkaart van die kwartaal se werk
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
- Werkskaarte met memorandums
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.