Graad 4 SW GEOGRAFIE vir kwartaal 3. Hierdie is ‘n aflaaibare, PDF produk en word nie fisies afgelewer nie.
Hierdie produk bestaan uit die volgende:
- Eenheid 1: Mense en kos
- Eenheid 2: Maniere van boer
- Eenheid 3: Saaiboerdery
- Eenheid 4: Veeboerdery
- Eenheid 5: Ligging van vernaamste saai- en veeboerdery-gebiede in Suid-Afrika
- Eenheid 6: Onverwerkte en verwerkte kos
- Eenheid 7: Van plaas na fabriek na winkel tot by die huis: Koringlande tot brood tot toebroodjie
Die pakket bevat die volgende:
- Inhoudsopgawe vir die kwartaal
- Breinkaart van die hele kwartaal se werk op een bladsy
- Nuwe woorde op een bladsy
- Elke eenheid uitgebrei met prente en kleure, nuwe woorde vervat in ‘n foto/prentjie
- Oefenvelle ter voorbereiding vir toetse en eksamens
*Hierdie produk bevat slegs die GEOGRAFIE gedeelte. Geskiedenis is beskikbaar in ‘n aparte produk. Die twee produkte sal wel later saam beskikbaar gestel word.